http://lotto649.ws/showthread.php?s=&postid=86172#post86172
bloubul said:Mytoys
Dankie vir die inligting.
Hier is 'n blad met inligting. Kyk sorg vuldig, dit mag deur mekaar lyk maar is nie.
Ek speel so 10 kaartjies. (80 lyne)
Daar is 'n ander ou Dylan, hy het nog al by raak voorspel maar het nou net verdwyn, ek het hom gevra om saam te speel maar hy het verkies om dit nie te aan vaar nie.
http://mytempdir.com/301934
BlouBul![]()